This little man....


Click on the image for a larger view - says the Instructional Designer in me.

Comments

Anonymous said…
Halou daar miesies Dalenelei! Ag jirre die Tariq is cute! Een hele jaar hier op die fokken aarde, kannie glo iets kannognet 'n jaar lank deel van onse bestaan wees nie! Soveel eerstes. Darem kry ons sogenaamde grootmense ook 'n kansie vir eerstes- soos Nike se heel eerste besoek aan 'n Blog, enige ene...ooit. So, voel jou ge-eerd! En dit lykvimy na 'n oulike set-up-will look into it. Eks in weird space, vat dinge vireers dag vir dag, want die groter prentjie is te veel vir my! ha-ha-ha, mooi bly miesies, met liefde vanikedolphinwhistler- O geluk met jou jelliewond, hmmm lekkerrr!
Anonymous said…
'n Jaar oud - dit voel soos nou die dag dat hy gebore is ...
Anonymous said…
veels geluk, liewe maatjie.
lucy fern said…
Dankie vir die oulie post. Hy het rerig die koek geniet maar lyk vir my maar bietjie manic.

:)