Blou is eintlik my gunsteling kleur. Om die waarheid te sê, ek hou so baie daarvan, selfs my hare is blou.
Die rede hoekom ek my blog eers groen gehad het is dat blou ook so vreeslik corporate is, die company waarvoor ek werk se kleure is blou, blogspot.com is blou, selfs SASOL is blou. Almal hou daarvan. As mense, companies, advertising houses nie kan besluit op ‘n kleur nie sê hulle: “ag, kom ons maak dit blou”. Ek wil mos anders wees, verskoon my asseblief.
Maar ek raak deurmekaar. My email is mostlyblue, my msn naam is mostlyblue, mense praat van my as mostlyblue, en ja, ek was selfs al op dating sites al mostlyblue. Miskien wou ek my identiteit verander… miskien het ek ‘n bietjie groener gevoel die dag toe ek die blog begin het, miskien wou ek net van outfit varander.
Miskien wys ek nou eers my ware kleure.

Comments
Hierdie is seker nie die beste plek om met jou in kontak te tree nie, ek sal ook bel of email. Ek het tot die selfsugtige besluit gekom dat ek jou Kaapse huis sal moet instorm met die volle en onder geen omstandighede verminderde pseudo-aggressie van 'n wel gevestigde Johannesburger. SAl onder die pretens van reelings kontak maak.
Tot dan Prinses
http://www3.tky.3web.ne.jp/~jafarr/The%20Meaning%20of%20Blue.html
The symbolic Geng-Shui meaning of blue is self-cultivation and wealth.
Thursdays are also blue ......
(Green, the secondary astral colour of Pisces - symbolism -fertility, finance, healing luck)