Witpootjies

Ek is vertel dat in die karoo daar na ons verwys word as witpootjies. “Ons”, soos in chicks, babes, girls, wyfies, vroumense, females, meisies, dogters, wenches en so aan. Die karoo bewooners handhaaf dat as ons die dag ons skoene en kouse uittrek is ons voete so wit soos melk.

Comments