Vandag het ek gevoel asof ek pas terug is van ‘n baie lang vakansie. Dissociative en verward. Vir Marita het ek vertel dat hy nie vanaand kan kom kuier nie want ek moet werk terwyl my huis eintlik ook nou sy huis is. Ek moes later bel en verduidelik: “natuurlik kan jy huis toe kom”.
Ek blammeer dit gedeeltlik op die virtual sphere. Vanaf vroeg oggend het ek my headphones aangesit, met niemand gepraat nie en stip na my skerm gestaar. Ek het selfs in Actionscript begin dink. Ek kon nie meer praat nie, en tussen die wag vir Flash movies om te Export het ek op die wikipedia probeer uitvind hoekom ek ALTYD cahnge (change) verkeerd spel.
Verder is die K’s Choice se skuld. Ek het dit ‘n ruk terug by Lucy Fern gekry en vandag eers geluister. Die spesifieke liedjie wat my diep diep in die internet in gestuur het se naam is ALL:

Is there anything you want from me
My arms, my life, my energy
I don't know how far I can go
Everything says no
But you know how it goes when
You're used to your side of the bed
I know you don't belong in this room
But you're here now
So what can I do
All that I am is
All I was taught to be
All that you are is
A wall between myself and me
Have you ever really looked at me
Or thought about me secretly
Do I make you wonder at all
About the speed of light
Outside our little world we might not
Feel so alone
I know you don't belong in this room
But you're here now
So what can I do
All that I am is
All I was taught to be
All that you are is
A wall between myself and me
Comments