Hoe gaan daai liedjie wat handel oor alles wat op die ashoop lê nou weer? 'n Lappop feature daar ook...en 'n leë bottel bier, 'n verlepte angelier, 'n grammofoonplaat en 'n kous sonder maat... so iets.
Anonymous said…
Iemand het 'n lappop op 'n ashoop weggegooi Sy was gedaan en stukkend verbleek en nie meer mooi nie
op die ashoop hoor sy stemme praat en die verwelkom haar Maar o, ellende, toe sy kyk, wat sien die lappop daar
Koor net 'n vrot pampoen en 'n stukkend skoen, 'n grammefoonplaat en 'n kous sonder maat, net 'n leë bottel bier en verlepte angelier, 'n gelapte binneband en 'n ou koerant
Ag hoe droewig voel die lappop toe sy alleen daar lê want sy weet dat niemand ooit vir haar, vir lappop weer wil hê nie 'n traan loop oor haar lappop wang want dit begin te reen en daar le sy sy ou lappoppie op die ashoop so alleen
Koor
Ag nee wat sê die lappop, ek soek 'n ander oord Wat sal die wêreld van my dink wat soort jy weet, soek soort Ag wil almal wil vir lappop troos en soebat sy moet bly hulle sê dis die mooiste ashoop die wat 'n mens nog ooit kan kry
koor
Al die goeters op die ashoop hou gou vergadering en besluit om lappop te bekroon as die ashoop koningin van toe af bly die lappoppie so trots tevrede daar en al haar onderdane bedien getrou vir haar
Comments
Sy was gedaan en stukkend verbleek en nie meer mooi nie
op die ashoop hoor sy stemme praat
en die verwelkom haar
Maar o, ellende, toe sy kyk, wat sien die lappop daar
Koor
net 'n vrot pampoen en 'n stukkend skoen,
'n grammefoonplaat en 'n kous sonder maat,
net 'n leë bottel bier en verlepte angelier,
'n gelapte binneband en 'n ou koerant
Ag hoe droewig voel die lappop toe sy alleen daar lê
want sy weet dat niemand ooit vir haar, vir lappop weer wil hê nie
'n traan loop oor haar lappop wang want dit begin te reen
en daar le sy sy ou lappoppie op die ashoop so alleen
Koor
Ag nee wat sê die lappop, ek soek 'n ander oord
Wat sal die wêreld van my dink wat soort jy weet, soek soort
Ag wil almal wil vir lappop troos en soebat sy moet bly
hulle sê dis die mooiste ashoop die wat 'n mens nog ooit kan kry
koor
Al die goeters op die ashoop hou gou vergadering
en besluit om lappop te bekroon as die ashoop koningin
van toe af bly die lappoppie so trots tevrede daar
en al haar onderdane bedien getrou vir haar
ja .......
Koor